AfriForum het die Zululand Distriksmunisipaliteit (ZDM) gemaan om teen ’n kontrakteur op te tree wat water met lekkende trokke na inwoners van ’n landelike gebied in Paulpietersburg vervoer. “Die trokke se watertenks is vol gate en mors water sover soos hulle ry. Die kontrakteur word egter steeds deur die munisipaliteit vergoed, ten spyte daarvan dat..
Continue reading…