Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag, 30 Augustus 2017 ’n versoek aan die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) gerig aangaande die vernieling van die nuutgeboude skut by Paulpietersburg. Dit volg nadat AfriForum verskeie versoeke gerig het aan T.V. Mkhize, die munisipale bestuurder, en S.J. Kunene, die burgemeester, om hierteen op te tree. “Rondloperbeeste is ’n..
Continue reading…
Skut beskadig: AfriForum rig versoek aan NRP
Enjoyed this post? Share it!