Die AfriForum-tak in Utrecht het op 18 Augustus 2017 elf klagtes van korrupsie teen Gugu Ntshangase, die voormalige munisipale bestuurder van die Emadlangeni Plaaslike Munisipaliteit, by die Valke in Pietermaritsburg vir verdere ondersoek ingedien. Dít volg nadat ’n volledige interne ondersoek na beweerde korrupsie in die munisipaliteit gedoen is. ’n Verslag wat ná afloop van..
Continue reading…
AfriForum lê klagtes van munisipale korrupsie by Valke
Enjoyed this post? Share it!