AfriForum en die KwaZulu-Natalse departement van gemeenskapsveiligheid span nou saam in die stryd teen misdaad in dié provinsie. Verskeie sprekers, onder andere Thomas Mxolisi Kaunda, die LUR vir gemeenskapsveiligheid in KwaZulu-Natal, het verlede week ’n voorlegging aan gemeenskapslede van Durban gedoen om AfriForum se Projek Nehemia bekend te stel. Projek Nehemia is van stapel gestuur..
Continue reading…